Pelindaba se vervaardigingsaanleg van radioaktiewe produkte vir mediese gebruik is steeds nie in bedryf nie nadat dit twee weke gelede weens ’n probleem met die waterstofreguleringstelsel gesluit is. Daarom word alle radioaktiewe molibdeen- en jodiumprodukte wat in die diagnose en behandeling van kanker en ander siektetoestande gebruik word, van die buiteland af ingevoer. Die prys..
Continue reading…
Kankerondersoeke se koste kan styg ná Pelindaba-probleme
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!








